Monday, February 3, 2025
Home Tags Landbou

Tag: landbou

Beheer onkruid deur jou veld doeltreffend te bestuur

Estimated reading time: 7 minutes Onkruidbeheer op natuurlike weiding is noodsaaklik omdat onkruid 'n direkte bedreiging vir landbou-ondernemings inhou en swak bestuur ernstige gevolge kan...

Produseer goeie gehalte kuilvoer deur nie die bal vroeg te laat...

Estimated reading time: 6 minutes Voer word vir ten minste 3 000 jaar al deur middel van inkuiling bewaar, aldus Muck, et al. (2020). Egiptiese muurskilderye...

Outeniqua-inligtingsdag bied stof tot nadenke

Estimated reading time: 4 minutes Voergehalte word sterk deur die seisoenale wipplank tussen kikoejoe en raaigras beïnvloed. Indien plantaan teen ’n hoë genoeg vlak in die...

Landboumarkte: November 2024

Estimated reading time: 3 minutes Die rand het gedurende November weereens ‘n stabiele maand teenoor die euro ervaar, maar het verswak teenoor die dollar. Die...

Case IH baanbreker-innovasie: Kry die meeste uit jou masjinerie

Landboutegnologie ontwikkel vinnig, en hiermee saam die behoefte aan gevorderde tegnologie vir doeltreffende vlootbestuur op grondvlak, aangesien daar meer gekoppelde masjinerie as ooit in...

Hoogland-studiegroep hoor oor veldbultoetse

Estimated reading time: 2 minutes Die Hoogland-studiegroep bestaan uit ’n groep Simmentaler-stoettelers in die Oos-Vrystaat wie se mikpunt die teling van uitstekende Simmentalers is. Dis...

Die landboubedryf vanuit alle hoeke bekyk op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Grain SA’s Grow for...

Geleenthede wink vir SA landbouers om nasies te voed

Agri Noordwes se jaarkongres in Lichtenburg het ‘n boodskap van hoop vir die toekoms van landbou oorgedra. Landbouers is leiers op hul plase en...

Hier is !Xhariep-streek se 2024-wenners

Estimated reading time: 4 minutes !Xhariep Landbouskrywers het onlangs erkenning gegee aan boere en landboukundiges wat die leiding in die landbou in die streek neem....

Agri NK hou sy 45ste kongres in Kimberley

Estimated reading time: 10 minutes Wat is my en die georganiseerde landbou se verantwoordelikheid in die landbou? Dit was die vraag waarmee Willem Symington, president...