Tag: landbou
20ste Vinpro-produsentedag lewer dividende op die vooraand van oestyd
Estimated reading time: 5 minutes
Tendense in die plaaslike en internasionale wynbedryf asook strategiese denkwyses, is onlangs onder die vergrootglas geplaas tydens Vinpro se produsentedag...
LandbouRadio: 28 Januarie 2026
In Woensdag, 28 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Dis weer tyd vir Leon die skaapherder met sy gereelde Woensdagwenk. Dié slag...
RSG Landbou: 26 Januarie 2026
In vandag se RSG Landbou gesels Agri Oos-Kaap oor landbou in die Oos-Kaap, ons vind meer uit oor lede van die roovleiswaardeketting wat met...
LandbouRadio: 21 Januarie 2026
In Woensdag, 21 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Dis weer tyd vir Leon die skaapherder met sy Woensdagwenk, en hy praat...
RSG Landbou: 15 Januarie 2026 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor BKB se speenkalfveiling op 20 Januarie, hoe dit gaan met landbou in die Noord-Kaap...
RSG Landbou: 14 Januarie 2026 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor biologiese landbou, die RPO se voldoening aan internasionale ISO 9001-standaarde en oor die Dohne-Merino...
LandbouRadio: 6 Januarie 2026
In Dinsdag, 6 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan Gunter gesels met dr Danie Odendaal, konsulterende veearts en direkteur van Veearts...
RPO kyk terug op 2025
Estimated reading time: 1 minute
Hoewel die rooivleisbedryf 'n baie moelike 2025 agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het....
LandbouRadio: 25 Desember 2025
Estimated reading time: 1 minute
In Donderdag, 25 Desember se LandbouRadio-kersuitsending, kan jy uitsien na die volgende:
Lynette Louw, uitvoerende hoof van Plaas Media, deel 'n...
RSG Landbou: 23 Desember
Estimated reading time: 2 minutes
In vandag se RSG Landbou deel die Simbra-beestelersgenootskap van Suidelike Afrika die hoogtepunte van hul jaar en ons luister weer...
