Tag: landbou
RSG Landbou: 22 Desember 2025
In vandag se RSG Landbou gesels Piet Roets oor die 107-jaar-oue Swinburne-boerevereniging en Herman Louw van Fall Creek praat oor 'n paar aspekte van...
RSG Landbou: 10 Desember 2025 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor somergraan-aanplantings, in- en uitvoerverwagtinge vir graan in 2026 en ons kyk saam BKB terug...
LandbouRadio: 8 Desember 2025
In Maandag, 8 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser by die Landbounavorsingsraad, praat oor die klimaatslim beesvleiswerkswinkel wat...
RSG Landbou: 4 Desember 2025 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou is daar meer oor 'n risiko-ontledingstudie vir die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf, aspekte wat in ag geneem moet word met die...
RSG Landbou: 1 Desember 2025 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou gesels ons met Andries Gouws oor sy 51 jaar as landbouskrywer en ons gesels met Agri SA oor die...
LandbouRadio: 28 November 2025
In Vrydag, 28 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met vars landbounuus.
Johan Gunter gesels met Francois Rossouw, uitvoerende hoof...
LandbouRadio: 27 November 2025
In Donderdag, 27 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Karla Zietsman, algemene bestuurder van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, vertel meer oor hulle jaarvergadering...
LandbouRadio: 30 Oktober 2025
In Donderdag, 30 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Dr Johnny van der Merwe deel die nuutste vleis- en graanpryse asook ander...
RSG Landbou: 28 Oktober 2025
In vandag se RSG Landbou gesels ons oor probleme met rondloperdiere, AgriCulture SA se kongres, die 2026 Royal-landsbouskou en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.
Probleme...
LandbouRadio: 23 Oktober 2025
In Donderdag, 23 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met Plasco Consulting se Anton Silvis wat meer vertel oor...
