HomeLandbouRadioLandbouRadio: 30 Januarie 2026

LandbouRadio: 30 Januarie 2026

In Vrydag, 30 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende gesprekke:

  • Dis Vrydag en ons verskaf die jongste landbounuus.
  • Ons hoor van Johan Barnard oor sy Farmers Buddy-toepassing en hoe dit landbouers kan bevoordeel.
  • In die heel eerste aflewering van ons RPO Vleispraatjies-reeks, gesels Johan in diepte met die bekende prof Phillip Strydom van Stellenbosch Universiteit oor die verskil tussen organiese, veld-afgeronde en graanafgeronde vleis.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Omgewingsnakomingspraktyke en wetgewing: Wat produsente moet weet

Estimated reading time: 7 minutesOmgewingsnakoming raak toenemend ’n praktiese werklikheid vir produsente, veral waar landbou, mynbou en hernubare energie-ontwikkelings mekaar op dieselfde grondgebied ontmoet....