LandbouRadio: 27 Augustus 2026

In Donderdag, 27 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dr Phill Bass, medeprofessor in vleiskunde aan die Universiteit van Idaho in Amerika, vertel oor die voorkwart van ‘n Wagyu-karkas, asook die snitte wat daaruit verkry kan word.
  • ⁠Dr Phillip Oosthuizen van RMIS gesels oor die Wagyu as ‘n sleutelrolspeler in die rooivleiswaardeketting en hoe hierdie tema tydens die Wagyu-wêreldkonferensie aangespreek sal word.
  • Johan gesels met Dickie Rautenbach van Virbac oor hulle verbintenis met die Dohne Merino-genootskap en hulle rol as kongresborg en borg van die topteler-trofee wat tydens die genootskap se wêreldkongres oorhandig sal word.
  • ⁠Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...