LandbouRadio: 31 Augustus 2026

In Maandag, 31 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons spring weg met dr WA Lombard en hy vertel wat lesers van die September-uitgawe van Veeplaas kan verwag.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • ⁠John Melville gesels oor die netheid van skeerhokke en hoe belangrik lug en lig in ‘n skeerhok is.
  • Johan gesels met Adéle du Toit, woordvoerder van die Suid Afrikaanse Rooibosraad, oor rooibos se bydrae tot die ekonomie en toerisme.
  • ⁠Pieter Möller deel weer sy maandelikse boodskap met ons landbouers.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

SAPPO Retail Price Statistics: August 2026

The monthly SAPPO Retail Price Statistics Report provides detailed statistics and trends on the retail prices of various meat products, including pork, chicken, beef, and lamb.Monthly Price...

Smarter insights, stronger resilience

Estimated reading time: 5 minutesWhat makes one farming business better equipped to weather uncertainty than another? It’s not necessarily the size of the operation,...

RSG Landbou: 8 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Landbounavorsingsraad se Vleisbeespresteerderstoekennings, presisieboerdery en die risiko’s verbonde aan kunsmatige intelligensie,...

LandbouRadio: 8 September 2026

In Dinsdag, 8 September se LandbouRadio, met trots aan jou gebring deur BKB, kan jy uitsien na die volgende:Johan gesels met dr Pieter Haumann...

AgriSpoor: Die nuwe toep om voorvalle aan te meld 

Estimated reading time: 3 minutesOngelukkig word baie misdade en probleme nooit opgelos nie, aangesien dit nooit aangemeld word nie. Die algemene teen opmerking waarom...