HomePodcastsAgriOnAirBraford se aanpasbaarheid sy groot bate

Braford se aanpasbaarheid sy groot bate

Die Braford, ‘n kruising tussen die Brahman en Hereford, is bekend vir sy uitsonderlike vrugbaarheid en vleisgehalte, wat van die Hereford se kant af kom en gehardheid, wat van die Brahman se kant af kom.

Jan Meaker, president van die Suid-Afrikaanse Braford-beestelersgenootskap vertel meer oor die ras en wat hom so aanpasbaar maak.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Suid Afrikaanse Braford-beestelersgenootskap. Besoek gerus hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en...

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt,...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR)...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on the other hand, is the...

Keep exploring...

Landboumarkte: April 2025 ’n goeie maand vir rooivleispryse

Estimated reading time: 2 minutes In die maand verslag vir April 2025 sien ons dat die rand aan die begin van die maand verswak het,...

Landboumarkte: Mei 2025 Die styging in skaapvleispryse begin taan

Estimated reading time: 3 minutes Gedurende Mei 2025 het ons gesien hoe die rand stelselmatig teenoor die Amerikaanse dollar versterk het en die maand afsluit...