Tag: veilings
RSG Landbou: 8 Maart 2023 – geborg deur BKB
Boerboktelers kan vanjaar weer uitsien na ‘n spoggeleentheid vir uitgesoekte genetika. Die land se top boerbokke neem op 31 Maart deel aan die Black...
RSG Landbou: 30 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
Ockie Louw, ‘n Dorper-skaapboer van die Williston-omgewing, het al talle planne gemaak om te oorleef – van uie plant tot volstruise grootmaak. Maar hy...
RSG Landbou: 23 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
Veediefstal in Suid-Afrika is deel van georganiseerde misdaad. So sê Willie Clack, ‘n bekende onder landbouers in Suid-Afrika en ‘n man wat reeds talle...
RSG Landbou: 16 Januarie 2023 – geborg deur Plaas Media
In Suid-Afrika word bosverdigting en bosindringing dikwels verwar. Talle grondeienaars sit met die probleem van bosverdigting en volgens prof Nico Smit van die Universiteit...
AFMA skud vere reg vir simposium
Welkom by nog 'n episode van Plaas TV. Ons skop eerste af met 'n gesprek oor AFMA se simposium wat binnekort plaasvind. De Wet...
Aanlynveeveilings bied opwindende geleenthede
Estimated reading time: 0 minutes
Tegnologie het die sakelandskap heeltemal verander en het produktiwiteit, doeltreffendheid en kommunikasie in talle bedrywe verbeter. Die landbou- en...
RSG Landbou: 21 Julie 2022 – geborg deur ABE Biotech
In die laaste aflewering van ons gesprek met dr Johan van Deventer in Donderdag se RSG Landbou, gesels hy oor die toekoms van die...
Richter Simbras slaan nog ’n rekordprys los
Estimated reading time: 3 minutes
Tydens Richter Simbras se 17de veiling is Lot 4, Richter Power (JHR19820) vir ʼn nuwe Suid-Afrikaanse (SA) rekordprys van...
RSG Landbou: 11 Julie 2022 – geborg deur BKB
Die algemene persepsie is dat groot melkplase nie omgewingsvriendelik is nie, daarom verkies sommige verbruikers organiese melk. Maar hoe groot is dié mark en...
RSG Landbou: 16 Junie 2022 – geborg deur SOILL
Die voorraadvlakke van voedselolies is onder druk, wat gevolglik na prysstygings lei. Maar wat lê voor vir die verbruiker? Morné Botes van Southern Oil...