LandbouRadio: 19 Desember 2025

Estimated reading time: 1 minute

In Vrydag, 19 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Die jongste landbounuus.
  • Dr Irene Labuschagne, ‘n dieetkundige by Stellenbosch Universiteit, deel interresante feite oor varkvleis.
  • Jaco Kok, was die wenner in die hawerkuilvoerkategorie van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Hy vertel watter rol kuilvoer in sy boerdery speel.
  • Naudé Pienaar, hoof uitvoerende bestuurder van Agri Noordwes, vertel hoe sake staan met landelike veiligheid in dié provinsie.
  • ⁠In die weeklikse Onder die hamer-insetsel gesels Johan Gunter met Nico Lerm van Lazarus Game Farm oor hulle veiling wat op 7 Februarie plaasvind.

Click here to read the latest domestic pork industry carcass price statistics report.

Luister saam na LandbouRadio:

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...