Tag: landelike veiligheid
Hommeltuie in presisieboerdery
Hommeltuie speel ‘n al hoe meer prominente rol in alledaagse boerdery en help grootliks met risikovermindering, terwyl dit terselfdertyd opbrengste op plase verhoog. Maryke...
Willie Clack oor die geveg teen veediefstal
Willie Clack tree binnekort uit as voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum – ‘n posisie wat hy sedert 2015 beklee het. Lise Roberts gesels vandag...
Veiligheid op plase: Die regte van grondeienaars en plaasbewoners
Estimated reading time: 4 minutes
In Suid-Afrika se landelike gebiede, is grondeienaars genoodsaak om sekuriteitsmaatreëls op plase op te skerp en te verhoog.
Op plase...
RSG Landbou: 21 Desember 2022 – geborg deur AECI Plant Health
Snywurms, wat veral jong gesaaides aanval, het natuurlike vyande soos voëls, parasitiese wespes en selfs meerkatte. Dit is egter nie genoeg vir ekonomiese beheer...
Georganiseerde landbou se rol in landelike veiligheid
Dié maand se hoofartikel in is die laaste in ‘n kort reeks wat oor landelike veiligheid handel en daar word veral gefokus op...
Plaasveiligheid: Só maak boere planne
Volgehoue paraatheid, betrokkenheid in die gemeenskap, benutting van moderne tegnologie, ’n wapen aan die sy of ’n opgeleide hond om jou te beskerm –...
Landelike veiligheid: Wetgewing en hulpbronne
Hierdie artikel is die tweede in ’n reeks van drie artikels wat op verskillende aspekte rondom landelike veiligheid fokus. In die vorige artikel is...