Home Tags Veilings

Tag: veilings

RSG Landbou: 26 Januarie 2026

In vandag se RSG Landbou gesels Agri Oos-Kaap oor landbou in die Oos-Kaap, ons vind meer uit oor lede van die roovleiswaardeketting wat met...

LandbouRadio: 19 Desember 2025

Estimated reading time: 1 minute In Vrydag, 19 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Die jongste landbounuus. Dr Irene Labuschagne, 'n dieetkundige by Stellenbosch...

RSG Landbou: 23 Julie 2025

In vanoggend se RSG Landbou is daar meer oor 'n herrie oor die Vaalputs-kernafvalstortingsterrein, kuilvoertegnologie en twee veilings. Kommer oor Vaalputs TLU SA Noord-Kaap het onlangs...

Só lyk elkeen se BEK-pligstaat

Estimated reading time: 3 minutes Die bek-en-klouseer (BEK)-gevalle wat wyd verspreid in Suid-Afrika voorkom is deesdae op almal se lippe. Dis goed en wel om...

RSG Landbou: 25 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou, aangebied deur Lise Roberts, vind ons meer uit oor 'n boerkompetisie, veediefstal in die Noord-Kaap en 'n Brahman-produksieveiling. Bees- en...

RSG Landbou: 24 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

Lise Roberts gesels in vanoggend se RSG Landbou met kenners oor onderwerpe soos vleisgradering, lammers en aangeplante weiding, asook die impak van reën op...

RSG Landbou: 17 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou het Yolandi Erasmus en prof Andries Raadt meer vertel oor die wol- en rooivleiswaardeketting asook die opkomende Bonrino Bonsmara-veiling. Wol...

RSG Landbou: 16 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou hoor ons van Deon Saayman oor die wolbedryf asook André Scheepers van die Mpumalanga Sambreel-brandbeskermingsvereniging wat raad gee oor...

RSG Landbou: 12 Junie 2025 – geborg deur BKB

Vanoggend vind ons meer uit oor peulgewasse, 'n Ankole-veiling, Agri Mpumalanga se kongres, die weeklikse vleispryse en weervooruitsigte. Dit alles in RSG Landbou, elke...

RSG Landbou: 09 Junie 2025 – geborg deur BKB

RSG Landbou word aangebied deur Lise Roberts en sy het vanoggend om vyf en twintig oor vyf met kenners oor onder meer landbou-opleiding gepraat. Landbou...