Tag: veeplaas
LandbouRadio: 28 Julie 2025
In Maandag, 28 Julie, se LandbouRadio:
Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, gesels met ons oor die tydskrif se Augustus-uitgawe.
Dan is daar ‘n indringende...
Topgenetika en bulprestasie plaas Anko Bonsmaras in die kollig
Estimated reading time: 5 minutes
André en Ryna Höll se goedgevestigde Anko Bonsmarakudde by Vryburg in Noordwes, is beslis ’n kudde om mee rekening te...
Grootfontein Dohne-kudde: Navorsing vir definitiewe antwoorde
Estimated reading time: 6 minutes
Die Grootfontein Dohne Merino-kudde is in 2001 gestig met die doel om ’n genetiese poel van fynwol-dubbeldoelskape te skep wat...
Wenke om die KVBA-proses te oorleef
Estimated reading time: 4 minutes
Sonder behoorlike voorbereiding kan die KVBA-proses angswekkend wees.
Die KVBA hanteer arbeidsgeskille wat betrekking het op onbillike ontslag, onbillike arbeidspraktyke en...
Geleenthede wink vir rooivleisprodusente ondanks ‘n uitdagende jaar
Estimated reading time: 7 minutes
Tydens die Rooivleisprodusente-organisasie in Noordwes (RPO Noordwes) se onlangse jaarkongres in Lichtenburg, is verskeie positiewe vooruitsigte en geleenthede uitgelig.
Die voorsitter,...
Voedingsriglyne vir braai- en lêhoenders
Estimated reading time: 4 minutes
In Suid-Afrika word sowat 70% van die koste verbonde aan pluimveeproduksie aan voer bestee.
Om die beste resultate te kry,...
Die bestuur van afvalwater in die melkbedryf
Estimated reading time: 4 minutes
Die Suid-Afrikaanse Suiwelstandaard-agentskap (SSA) het die maatreëls vir ’n kostedoeltreffende benadering tot die vermindering van kontaminante in afvalwater by melkerye...
As snotsiekte kop uitsteek in beeskuddes
Estimated reading time: 4 minutes
Snotsiekte is ’n siekte wat voorkom wat tot groot finansiële verliese kan lei.
Die virus word slegs afgeskei gedurende tye...
LandbouRadio: 30 Junie 2025
Maandag, 30 Junie, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag:
Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, gesels met ons oor die...
Kuilvoer in die voerkraal
Estimated reading time: 4 minutes
Hoë-energie kuilvoer soos mieliekuilvoer bevat meer voedingswaarde as normale hooi.
Kuilvoer is makliker verteerbaar as gevolg van die graankomponent.
Dit is makliker...
