Maandag, 30 Junie, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag:
- Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, gesels met ons oor die Julie-uitgawe.
- Prof Johan Willemse hou sy pols op die ekonomie.
- Lauraine van Zyl, laboratoriumbestuurder by SciCorp Laboratories, praat oor die gebruik van biologiese middels in landbou.
- En Johan Gunter het meer gaan uitvind oor die herkoms van alpakkas.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.






