Home Tags Skaapboerdery

Tag: skaapboerdery

LandbouRadio: 5 November 2025

In Woensdag, 5 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder deel met ons sy weeklikse wenk. Christel Basson, bemarkings- en komunikasiebestuurder...

LandbouRadio: 29 Oktober 2025

In Woensdag, 29 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder deel weer met ons sy gereelde Woensdagwenke. Carlo Smuts van Design...

Voor in die koor met volledige, gebalanseerde voeding

Estimated reading time: 6 minutes ‘n Werklik ekonomiese Angora- of Merino-plaas word deur twee dinge geken: goeie wol- en bokhaarproduksie, en genoeg aanteelvee. Dit is...

LandbouRadio: 24 Oktober 2025

In Vrydag, 24 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met ons weeklikse landbounuus. Hans Greeff vertel ons meer oor die...

LandbouRadio: 22 Oktober 2025

In Woensdag 22, Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met Leon die skaapherder en sy Woensdagwenk. ⁠Shaun Welmans van Agri...

LandbouRadio: 21 Oktober 2025

In Dinsdag, 21 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met John Melville wat praat oor identifikasie en merk van...

LandbouRadio: 15 Oktober 2025

In Woensdag, 15 Oktober, se LandbouRadio: In Die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor vitamien B1-tekorte in vee. Die 2025 Hollard Game Changer, Pamela...

LandbouRadio: 8 Oktober 2025

Dis Woensdag, 8 Oktober, weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag: Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor lammers wat doodgaan. Ons medewerker...

As vrotpootjie vastrapplek kry

Estimated reading time: 4 minutes Mankheid by skape het verskeie oorsake — van aangebore afwykings, infeksies en voedingstekorte tot vergiftiging, parasiete en beserings. Die vernaamste...

RSG Landbou: 7 Oktober 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor lamproewe oor voerdoeltreffendheid, Vlakte Bonsmara se bulveiling, en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag. Lamproewe oor...