LandbouRadio: 29 Oktober 2025

In Woensdag, 29 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder deel weer met ons sy gereelde Woensdagwenke.
  • Carlo Smuts van Design Biologix vertel van hulle nuwe entstof teen knopvelsiekte.
  • ⁠Johan Gunter gesels met Reinder Groenveld oor die LNR se jaarlikse suiweltoekennings.
  • Reinhardt Scholtz vertel meer oor Saamstaan Voere.
  • ⁠Ons hoor van een van die sprekers tydens ‘n onlangse bek-en-klouseer boeredag in George.
  • ⁠Kobus Hartman, ‘n kenner op die gebied van gewasbeskerming, gesels met Hugo Lochner.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...