Tags Posts tagged with "gewasse"

Tag: gewasse

Mielieoes groter geskat

Die hersiene oppervlak en vierde produksieskatting vir somergewasse vir die 2018-produksieseisoen is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Read it in English. Kommersiële mielies Die grootte van...

Weerwaarhede op RSG Landbou: Plantdatums

Johan van den Berg van Santam Landbou vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die klimaat en die plantdatums van gewasse in sy weeklikse rubriek,...

Tweede produksieskatting vir 2018-somergewasse

Die hersiene oppervlakte- en tweede produksieskatting vir somergewasse vir die 2018-produksieseisoen is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Read it in English. Kommersiële mielies Die grootte van...

Kennis gee mielieproduksie ’n hupstoot

Monsanto SA het op 8 Maart ’n tegnologiedag op Lichtenburg gehou waar produsente ingelig is oor plantestand, besproeiing, nuwe wit- en geelmieliekultivars, tegnologie en...

Faktore wat graanprodusente in gedagte moet hou

Aanplantings vir die nuwe seisoen was aanvanklik baie wisselvallig, met reën wat in groot gedeeltes van die land weggebly of eenvoudig net te laat...

Kies die regte kanola kultivars vir 2018

Die seisoen bepaal die spoed van fisiologiese ontwikkeling. Die Swartland en Suid-Kaap verskil gevolglik ook jaarliks. Wat belangrik is, is dat kultivars meestal hulle...

Radio: Gebruike van die moringa-plant

Die moringa-plant, met sy hoë ystervlakke, is stadig maar seker besig om sy plek in die mark te vind as ’n nuwe superkos vir...

Radio: Peste en plae op plante

Dr Gerhard Verdoorn van die Griffon Gifinligtingsentrum gesels met RSG Landbou-luisteraars oor hoe peste en plae by klimaatsverandering aanpas en die invloed daarvan op...

Radio: Die katoenbedryf in Suid-Afrika

Hennie Bruwer, hoofbestuurder van Katoen SA, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die verbouing van katoen, wat die gewildste tekstiel ter wêreld...

Radio: Belangrikheid van stikstof vir peulgewasse

Prof Charlie Reinhardt van Villa Akademie vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die belangrikheid van stikstof vir peulgewasse. Luister nou na dié gesprek. RSG Landbou...