Home Tags Skaapboerdery

Tag: skaapboerdery

LandbouRadio: 10 Desember 2025

In Woensdag, 10 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol program: Leon die skaapherder bied weer sy Woensdagwenke, die keer oor lammers wat...

LandbouRadio: 3 Desember 2025

In Woensdag, 3 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk en hierdie week...

Volhoubare haarwurmbestuur

Estimated reading time: 4 minutes Jare se roekelose dosering het die swakker haarwurmpopulasie uitgewis en daartoe gelei dat wurms wat teen die middels bestand is,...

RSG Landbou: 27 November 2025

In vandag se RSG Landbou gesels ons met Suid-Afrika se top bees- en skaapboer, die Rooivleisprodusente-organisasie lewer kommentaar oor dié erkenning aan rooivleisprodusente en...

LandbouRadio: 26 November 2025

In Woensdag, 26 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol program: Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk, hierdie keer...

Vertikale groei in die lamkraal: Meer as net syfers wat klop

Estimated reading time: 6 minutes In ’n wêreld waar hoë insetkoste en verbruikersbehoeftes deurslaggewend is, is dit belangriker as ooit dat rooivleisprodusente lammers produseer waaruit...

RSG Landbou: 17 November 2025 geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor haarwurm in die somerreënvalgebiede, die impak van klimaatsverandering op riviervloei en die Letelle-skaap. Haarwurm in...

LandbouRadio: 14 November 2025

In Vrydag, 14 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Vars landbounuus. Shaun Welmans van Agri Skills Transfer gesels oor hulle twee komende opedae. Johan...

LandbouRadio: 12 November 2025

In Woensdag, 12 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder deel met ons sy Woensdagwenk. Mario Dreyer van UPL vertel vir...

RSG Landbou: 11 November 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou gesels on met Ruham Hauman oor sy sukses met herlewingslandboupraktyke, ons ontvang die nuutste wolmarkverslag en ons hoor wat...