LandbouRadio: 26 November 2025

In Woensdag, 26 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na ‘n propvol program:

  • Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk, hierdie keer oor melkkoors.
  • Johan Gunter gesels met Wikus Bekker van All-in-One Crux Dohne’s oor sy deelname aan die Vrystaat-jongooiklub se kompetisie.
  • Dr Mark Chimes, bestuurder van Melk SA se dieregesondheids- en welsynsprogram, praat oor die Keniaanse bek-en-klouseerentstof wat sommige veeboere probeer invoer.
  • Dr Peter Evans gee ‘n opdatering oor die jongste bek-en-klouseersituasie.
  • ⁠Izak Hofmeyr van Plaas Media het tydens die Harrismith distriksboere-unie se jaarafsluiting met dr Roelof Botha, bekende ekonoom, oor ekonomiese vooruitsigte gesels.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...