LandbouRadio: 12 November 2025

In Woensdag, 12 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder deel met ons sy Woensdagwenk.
  • Mario Dreyer van UPL vertel vir Deidré Louw van Plaas Media meer oor die bekamping van pom-pom en asook hul Forester 600WP-onkruiddoder.
  • ⁠Johan Gunter gesels met Wicus Diedericks, eienaar van Rockwood Conservation, oor hulle renosterbewaringsprojek en die hofsaak wat in hulle guns gedraai het.
  • Wessel Lemmer praat met Koos du Pisanie oor die plaaslike rosyntjiebedryf en geleenthede wat wink.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...