LandbouRadio: 3 Desember 2025

In Woensdag, 3 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk en hierdie week praat hy oor gesig-edeem.
  • Johan Gunter gesels met Jan van Zyl, een van die ontvangers van die LNR Vleisbeespresteerders Mentor van die Jaar-toekenning, oor mentorskap en sy advies vir beginner-Brahmanboere.
  • Anthony Jacobs, areabestuurder van Husqvarna in die Noord-Kaap, vertel waarom hulle bossiekappers so goed werk.
  • ⁠Dr Cilliers Louw, ‘n privaatveearts in die Wes-Kaap, gesels oor bosluise, bosluisdip en weerstandigheid.
  • ⁠Dr Peter Evans van Rooivleisbedryfsdienste bring ons op hoogte van die jongste stand van sake wat bek-en-klouseer betref.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

RSG Landbou: 22 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor inkbessievergiftiging, wyntoersime en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.InkbessievergiftigingVeeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging...

LandbouRadio: 22 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Dinsdag, 22 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:⁠Johan gesels met...

Die toekoms is goud vir kanola in Suid-Afrika

Estimated reading time: 3 minutesGraan SA het vanjaar by NAMPO Kaap die geleentheid gebruik om groei in Suid-Afrika se kanolabedryf te bespreek. Die gewas...

Katoen-verwysingsprys: Week van 14 tot 18 September

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....

10 Telers met 1 visie: Top Brangus genetika by die Reinet en Vriende Prestige...

Estimated reading time: 2 minutesWanneer tien van die land se mees toegewyde Brangus-telers kragte saamsnoer om hul beste genetika by een veiling aan te...