LandbouRadio: 5 November 2025

In Woensdag, 5 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder deel met ons sy weeklikse wenk.
  • Christel Basson, bemarkings- en komunikasiebestuurder van OVK vertel van hulle betrokkenheid in die boerderygemeenskap en van die Karoo Winterwolfees.
  • ⁠Johan Gunter gesels mer dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor vanjaar se siektetendense en waarvoor veeboere in die warm maande moet beplan.
  • Anton Silvis, eienaar van Plasco Consulting vertel van hulle besproeiingsboks van herwonne plastiek.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Beskerm só jou vee teen respiratoriese siektes

Estimated reading time: 1 minute Respiratoriese siektes is multifaktoriaal en ontstaan weens komplekse interaksies tussen...

Voedingsteurnisse tydens speen

Estimated reading time: 7 minutes Speenskok kan verminder word deur speenfases geleidelik te implementeer pleks...

Regenerative, sustainable dairy and beef farming in synchronised action

A milking parlour and a beef cattle herd exclusively aimed at profitability, sustainability, and...

Bluetongue in sheep: The midge in the ointment

Estimated reading time: 7 minutes The only reliable method of preventing bluetongue in sheep is...