Tag: skaapboerdery
LandbouRadio: 7 Oktober 2025
Wat lê vir jou voor in Dinsdag, 7 Oktober, se LandbouRadio?
Leon du Plessis van BKB praat oor die stand van die wolmark.
Stephan Gerber van...
LandbouRadio: 30 September 2025
In Dinsdag, 30 September, se LandbouRadio kan jy die volgende verwag:
Daar is ‘n gesprek oor Datamars Africa en Ramsem se lamsproewe by Spekboomboerdery op...
LandbouRadio: 24 September 2025
In LandbouRadio op Woensdag, 24 September:
Die Skaapherder, Leon Kruger, bespreek kondisietellings.
In die volgende aflewering van ons reeks oor aalwurms, gesels Zakheleni Dube, ‘n senior...
Nello Dohne Merino: Genetiese prestasie is ‘n volgehoue proses
Estimated reading time: 7 minutes
Louis Nel se sukses lê in doelgerigte seleksie vir ’n gebalanseerde kombinasie van groei, bouvorm en wolgehalte. Die Nello Dohne...
LandbouRadio: 17 September 2025
Dis weer LandbouRadiotyd, dagsê en baie welkom van my LL. Dis wat vandag op jou wag:
In die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy...
Van ‘n skaapskou tot die rol van sout – dié week...
Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte.
Dr Klaas-Jan Leeuw van die Landbounavorsingsraad werp lig op die rol van sout...
Fokus op dit wat jy kan verander
Estimated reading time: 3 minutes
Boerdery, veral wolproduksie, word gekenmerk aan talle uitdagings waarvan heelwat van so ’n aard is, dat ’n mens self min...
LandbouRadio: 20 Augustus 2025
So lyk Woensdag, 20 Augustus, se LandbouRadio:
In die Skaapherder se Woensdagwenk praat Leon Kruger oor die rol van kolostrum in natuurlike gesondheid.
Paul Roos van...
LandbouRadio: 6 Augustus 2025
Dis wat op jou wag in Woensdag, 6 Augustus, se LandbouRadio:
Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor wurmtellings.
Professor Ferdi Meyer van die Buro vir Voedsel-...
LandbouRadio: 30 Julie 2025
In Woensdag, 30 Julie, se LandbouRadio:
Leon Kruger praat in sy Woensdagwenk oor die oorsake van blindheid in skape.
André Coetzee van Aartappels SA gesels oor...