Home Tags Dieresiektes

Tag: dieresiektes

RSG Landbou: 18 Februarie 2026 – geborg deur Omnicure

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die appel- en peer-oesseisoen en Omnicure deel 'n paar wenke vir die beheer en...

Agri Gauteng bring nuwe energie

Estimated reading time: 6 minutes Na ’n paar onstuimige jare was vanjaar se AgriCulture Gauteng jaarkongres ’n fees om by te woon en te sien...

Wees waaksaam met snotsiekte

Estimated reading time: 5 minutes Snotsiekte rig jaarliks groot skade in veetroppe aan. Dit is ’n virussiekte wat deur wildebeeste na vee oorgedra word. ’n Kenmerk...

Ooginfeksies by groot- en kleinvee

Estimated reading time: 5 minutes Ooginfeksies by groot- en kleinvee kan ’n groot ekonomiese impak op ’n boerdery hê. Dr Dave Midgley meen die gebruiklike behandelings-...

Snotsiekte: ’n Taai tameletjie

Estimated reading time: 5 minutes Snotsiekte is ’n dodelike virussiekte wat deur wildebeeste na beeste oorgedra word. Beide soorte wildebeeste kan die virus wat snotsiekte by...

Metritis: Voorkom reproduksie- en ooiverliese

Estimated reading time: 4 minutes Metritis, oftewel baarmoederontsteking, verwys na infeksie van al drie lae van ’n baarmoeder: die binneste slymvlieslaag (endometrium), die middel miometrium...

Rotavirus veroorsaak ernstige diarree by jong kalwers

Estimated reading time: 5 minutes Diarree in veral pasgebore melkkalwers is verantwoordelik vir groot verliese by melkboerderye. Rotavirus kan soms geïsoleer word sonder die teenwoordigheid...

Luise en myte: Klein gediertes, groot skade

Estimated reading time: 4 minutes Wolprodusente moet tydens die wintermaande op die uitkyk vir luise en myte in hulle skaapkuddes wees. Luise is insekte (met...

Lintwurms is lastige parasiete

Estimated reading time: 5 minutes Lintwurms is lastige parasiete wat mense ernstig siek kan maak en diere se produksie kan inboet. Nie alle lintwurms word...

Ensoötiese aborsie by klein herkouers

Estimated reading time: 5 minutes Ensoötiese aborsie is ’n bakteriese siekte wat deur Chlamydia abortus veroorsaak word. Hierdie siekte is ’n belangrike oorsaak van reproduksieprobleme...