HomePlaas TVHoe lyk SA se rooivleisbedryf?

Hoe lyk SA se rooivleisbedryf?

Gerhard Schutte van die Rooivleisprodusente-organisasie kuier vanoggend in die Plaas TV-ateljee. Hy gesels oor die huidige stand van die rooivleisbedryf.

Dan het Danie Bester, ‘n bekende in bewaringslandbou-kringe, onlangs ‘n tweede sojadag op sy plaas in die Balfour-omgewing aangebied. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon. Bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking. Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus.

Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by 
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Must Read

Sukses beteken goeie bestuur en die regte kultivar vir jóú plaas

Estimated reading time: 6 minutes Die bestuur van weerstandigheid en korrekte mielie- en sojaboonkultivarkeuses was die hoof besprekingspunte tydens vanjaar se Pannar Extravaganza. Die...