Monday, November 28, 2022

Die Palmer-misbredie

Die Palmer amarant-onkruid word as ’n ernstige bedreiging vir die graanbedryf gesien en is as ‘n kategorie-1-onkruid verklaar. Prof Charlie Reinhardt kuier in die Plaas TV-ateljee om oor dié mis-bredie te praat.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaStandard Bank

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories