RSG Landbou: 27 Maart 2025 – geborg deur Plaas Media
In vanoggend se RSG Landbou is Johan van den Berg terug met ons landbou-weervooruitsigte.
Die Clanwilliam-ekspo word sedert 1931 aangebied. Marindé Saayman brei uit...
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....
RSG Landbou: 26 Maart 2025 – geborg deur Plaas Media
Die Bloemskou spog onder andere vanjaar met sewe nasionale kampioenskappe en drie wêreldkampioenskappe vir vee. Elmarie Prinsloo vertel ons waarna besoekers vanjaar kan uitsien....
RSG Landbou: 25 Maart 2025 – geborg deur Plaas Media
Hoe kan grondeienaars uit ‘n bewaringsoogpunt predasie benader? RSG Landbou het onlangs by die Owl Rescue Centre gaan inloer en met Danelle Murray hieroor...
RSG Landbou: 24 Maart 2025 – geborg deur Plaas Media
Die Minister van Finansies het in sy begrotingstoespraak genoem dat sekere vleisprodukte, hoofsaaklik orgaanvleis, ook tot die BTW-vrye kosmandjie gevoeg gaan word. Roelie van...
RSG Landbou: 20 Maart 2025 – geborg deur Melk SA
Veediefstal bly een van die grootste uitdagings wat ‘n veeprodusent moet bestuur. Dit word egter dikwels nie aangemeld nie of korrekte prosedures word nie...
RSG Landbou: 19 Maart 2025 – geborg deur Melk SA
Die grootste gedeeltes van die somerreënvalgebiede is vanjaar deur redelike laat en wisselvallige reënval gekenmerk. Wat kan produsente doen om te verseker dat hulle...
RSG Landbou: 18 Maart 2025 – geborg deur Melk SA
Die Bathurst Landbougenootskap se jaarlikse skou word vanjaar vir die 115de keer aangebied. Daar is ‘n hele paar nuwe items op die program en...
RSG Landbou: 17 Maart 2025 – geborg deur Melk SA
Kuilvoer is ‘n belangrike komponent in meeste kommersiële melk- en voerkraalboerderye, en dié proses moet vinnig en effektief afgehandel word om die beste gehalte...
RSG Landbou: 13 Maart 2025 – geborg deur BKB
Diesel is een van die mees noemenswaardige insetkostes in ‘n boer se begroting. Stygende dieselkoste het nie net ‘n impak op Suid-Afrikaanse landbou en...
RSG Landbou: 12 Maart 2025 – geborg deur BKB
Die 2024 Wêreld-suiwelspitsberaad is verlede jaar in Parys aangebied. Melt Loubser van Fair Cape Dairies en vise-voorsitter van Melk SA, het dié geleentheid bygewoon....
RSG Landbou: 11 Maart 2025 – geborg deur BKB
Welgemeen Boerdery in die Witzenbergvallei het einde verlede jaar top-eerbewyse vir algehele uitnemendheid by Ceres Vrugtekwekers se jaarlikse toekenningsgeleentheid opgeëis. Hulle is ook die...
RSG Landbou: 10 Maart 2025 – geborg deur BKB
Die Nasionale Dohne Merino-veiling, wat op 1 Februarie in Bloemfontein aangebied is, kan met ‘n 100%-verkoopsyfer spog en volgens Vaughn Collier, is goeie pryse...
RSG Landbou: 6 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Die slaglamkompetisie by die Williston Skou was weereens ‘n groot sukses. In vanoggend se RSG Landbou hoor ons by DeWitt Hodgsen wie was vanjaar...
RSG Landbou: 5 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Wat is belangrik om in ag te neem wanneer mieliekultivars vir die weste gekies word? Johan Kok van Pioneer Saad het ‘n paar aanbevelings...
RSG Landbou: 4 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Die behandeling van lewerslakbesmetting is kompleks en dié siekte kan by mens en dier voorkom. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik onder meer...
RSG Landbou: 3 Maart 2025 – geborg deur Pioneer
Verbruikersbesteding en laer rentekoerse dui daarop dat die ekonomie stadig besig is om te draai. Dit is positiewe nuus, volgens die bekende landbou-ekonoom, dr...
RSG Landbou: 27 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
Tienie du Plessis is ‘n Dohne Merino-skaapboer van Steynsburg, maar hy is ook bekend vir sy skaapskeervernuf. Hy is sedert 2009 by skaapskeer betrokke...
RSG Landbou: 26 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
Victoria-Wes is skaapwêreld en die skaapafdeling by vanjaar se skou het groot belangstelling gelok. JH van Heerden het met ons hieroor gesels.
Luisteraars kan ook...
RSG Landbou: 25 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
Mobiele veehanteringstoerusting kan ‘n boer baie tyd en geld spaar. Charlotte Esterhuizen van Algar brei hieroor uit.
Ons hoor by Aartappels SA wat het...
RSG Landbou: 24 Februarie 2025 – geborg deur Pioneer
In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Roelof le Roux van Pioneer Saad oor mielie-bestuiwing. Hy verduidelik onder meer wanneer bestuiwing plaasvind en...
RSG Landbou: 20 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA
Hoe veerkragtig is ons boere om klimaatsuitdagings die hoof te bied en wat kan banke doen om te help? Zhann Meyer van Nedbank vertel...
RSG Landbou: 19 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA
Naspeurbaarheid sal in die nabye toekoms ‘n werklikheid word. Dewald Oliver van RMIS, oftewel die Rooivleisbedryfsdiens, verduidelik waar die bedryf tans is met betrekking...
RSG Landbou: 18 Februarie – geborg deur Bonsmara SA
Die belang van navorsing vir die suiwelbedryf kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Dr Heinz Meissner van Melk SA brei uit oor...
RSG Landbou: 17 Februarie 2025 – geborg deur Bonsmara SA
Die 193ste Swellendam-skou word vanaf 27 Februarie tot 1 Maart aangebied. Suzaan Smit vertel ons meer, en sy gesels ook oor die sprekers wat...
RSG Landbou: 13 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid verwag ‘n reële groei van net onder drie persent vir die landbousektor in 2025, maar daar is verskeie...
RSG Landbou: 12 Februarie 2025 – geborg deur BKB
BKB Lewendehawe in die Cradock-streek sal in die huidige veilingseisoen 42 veilings aanbied. Volgens JP Marais lyk die gehalte van die diere goed ten...
RSG Landbou: 11 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Alle produsente wat melk aan Wes-Kaapse uitvoermelkverwerkers verskaf, is nou onderworpe aan dieselfde maatreëls as plase wat onder bek-en-klouseer-kwarantyn geplaas is. Jompie Burger vertel...
RSG Landbou: 10 Februarie 2025 – geborg deur BKB
Dit gaan nie goed met kleingraanprodusente in die Swartland nie. Dit het duidelik na vore gekom tydens Graan SA se eerste jaarvergadering in die...
RSG Landbou: 6 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Die Vinpro/Nedbank-produsentedag is onlangs by Goudini in die Wes-Kaap aangebied. Dié bedryfsorganisasie verteenwoodig 2 600 Suid-Afrikaanse wynprodusente, kelders en belanghebbendes. Die tema van die...