Sunday, March 9, 2025
Home Tags Weiding

Tag: weiding

Die voergehalte van aangeplante weidingmengsels

Estimated reading time: 6 minutes Voergehalte en melkproduksie kan verbeter wanneer plantaan 60% van ’n weidingmengsel vorm. Die goeie nuus is dat data getoon het dat...

Pak die lente- en groenweidingsuitdagings trompop

Estimated reading time: 4 minutes Die lenteseisoen in Suid-Afrika se somerreënvalgebiede kan om verskeie redes baie uitdagend wees vir die weidingsboer. Waar dit nog nie...

RSG Landbou: 12 Augustus 2024 – geborg deur BKB

Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met vyftig persent in dollarterme, styg. Só sê Geoff Kingwell, bekende skaapboer en voorsitter van...

Die rol van bakteriese inokulante by doeltreffende inkuiling

Estimated reading time: 5 minutes Inokulante word toegedien om kuilvoer te verbeter en in Suid-Afrika is talle bakteriese kuilvoerinokulante beskikbaar. Indien daar nie genoeg...

Veldbestuur vir goeie weigrasse

Estimated reading time: 7 minutes Die bestuur en verbetering van natuurlike hulpbronne vir volhoubare diereproduksie en natuurbewaring, oftewel veldbestuur, is die sleutel tot ’n meer...

’n Veldbestuurstelsel tot voordeel van vee én veld

Estimated reading time: 6 minutes Hoe beter die veld se toestand, hoe hoër en meer stabiel die voerproduksie, hoe beter die gehalte van die...

Bestuur opblaas by diere wat op lusern wei

Estimated reading time: 4 minutes Lusern is hoog in proteïene en kalsium, en ’n wasagtige, chemiese beskerming vorm op die blare tydens hitte- en...

UHD-beweiding: Soos die natuur dit sou doen

Estimated reading time: 7 minutes Die beginsel van hoëdruk- en ultrahoëdrukbeweiding (UHD-beweiding) is eeue oud en is die natuur se manier om ’n gesonde ekostelsel...

Metaboliese steurnisse by skape in die lente

Estimated reading time: 7 minutes Die oorgang na lente stel groot uitdagings aan die skaapboer in die somerreënvalgebiede. Ná die winter word reikhalsend na...

Suksesvolle melkproduksie vanaf Vrystaatse weidings

Estimated reading time: 7 minutes Melkproduksie vanaf weidings word met die kusstreke van die land en die KwaZulu-Natalse Middellande geassosieer. Net buite Bloemfontein in...