Tag: weiding
Kraalbos (Galenia africana) bring waterpens na die kraal
Estimated reading time: 5 minutesDie inheemse struik, kraalbos, is ’n veelsydige plant met ’n veelbesproke geskiedenis van medisinale eienskappe. Ongelukkig taan dié vaalgroen struik...
Aanvulling vir oorwintering: Moenie geil weidings oorskat nie
Veeboere in groot dele van die land gaan dié winter met geil weidings in hul kampe tegemoet ná wydverspreide, goeie reën. Die voedingswaarde van...
Sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 3: Veldbeweiding
Estimated reading time: 7 minutesVeeboere word met baie uitdagings gekonfronteer, waarvan wisselvallige klimaatstoestande en produkpryse waarskynlik die belangrikste is. Die wisselvalligheid kan ten beste...
Volhoubare veldbestuur in soetveldgebiede
Estimated reading time: 6 minutesSoetveld bly smaaklik en voedsaam wanneer dit uitgegroei is, terwyl suurveld slegs in die groeiseisoen smaaklik is. Die plantbedekking is...
’n Meer natuurlike benadering tot veeboerdery
Veeplaas het onlangs by die plaas Avondale in die Queenstown-distrik besoek afgelê, waar Simon Sutton sy boerdery bedryf deur die wyse waarop wilde diere...
Maak jou somme voor jy weidings aanplant
Dit is moeilik om te bepaal of die vestiging van weidings vir die lente lonend vir ’n veeboer is. Van die belangrikste bepalende faktore...
Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter
Estimated reading time: 6 minutesWeiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word,...
Bestuur weidings en ander natuurlike hulpbronne optimaal
Met toenemende druk op natuurlike hulpbronne om ’n groeiende bevolking gevoed te hou, word die optimale aanwending, en dus ook bestuur, van natuurlike hulpbronne...
Belê in volgehoue hoëdruk-wisselweiding
Hoëdruk-wisselweiding op ’n plaas gaan hand aan hand met ’n weldeurdagte beweidingsplan wat die natuurlike bronne van die veld reg bestuur. Dit is die...
Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter
Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...