Home Tags Weernuus

Tag: Weernuus

RSG Landbou: 27 November 2025

In vandag se RSG Landbou gesels ons met Suid-Afrika se top bees- en skaapboer, die Rooivleisprodusente-organisasie lewer kommentaar oor dié erkenning aan rooivleisprodusente en...

RSG Landbou: 20 November 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou fokus ons op suiwelhandel en ons ontvang die nuutste vleispryse en weervooruitsigte. Suiwelhandel In vanoggend se RSG Landbou fokus ons hoofsaaklik...

RSG Landbou: 13 November 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou gesels ons oor die beskikbaarheid van water vir besproeiing in die Noord-Kaap, ons vind meer uit oor die stand...

RSG Landbou: 6 November 2025 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou gesels dr Bobbie van der Westhuizen oor SA Stamboek se nuwe IDTrax-stelsel, ons hoor van die 2025 Graan SA/Syngenta...

RSG Landbou: 30 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou gesels Plasco Consulting oor hulle besproeiingsklepboks-ontwerp, ons vind meer uit oor die Bosveld Bonsmaraklub produksieveiling, Aartappels SA gee vir...

RSG Landbou: 23 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou gesels ons met Hansie Viljoen, 'n finalis in die Graanprodusent van die Jaar-kompetisie, dr Schabort Froneman gee riglyne vir...

RSG Landbou: 16 Oktober 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vertel dr Bobbie van der Westhuizen ons meer oor SA Stamboek se ICAR-sertifisering, ons gesels met die Santam Landbou/LRF...

RSG Landbou: 9 Oktober 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Graan Suid-Afrika se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie, ons gesels met Stephan Becker, Agri...

RSG Landbou: 2 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou kyk ons na die vooruitsigte vir statutêre maatreëls in die suiwelbedryf, ons hoor meer oor Kruger Bonsmara en LHB...

RSG Landbou: 25 September 2025 – geborg deur Pioneer Saad

In vanoggend se RSG Landbou is daar gesprekke oor NAMPO Kaap, landboutoestande in die Wes-Kaap, vleispryse en weer. NAMPO Kaap bars uit sy nate NAMPO Kaap...