Tag: voer
LandbouRadio: 5 Februarie 2026
In Donderdag, 5 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
James Pretorius, regsadviseur by die LWO Werkgewersorganisasie, gesels oor seisoenale werkers.
Feedtek se Kobus...
LandbouRadio: 4 Februarie 2026
In Woensdag, 4 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Dis weer tyd vir Leon die skaapherder se Woensdagwenk wat handel oor dosering...
Brand verwoes renostervoerstoor
Estimated reading time: 3 minutes
‘n Maand nadat Kimberley se hooggeregshof bevind het dat hy renosterhorings wettiglik mag uitvoer het Wicus Diedericks se voerstoor op...
Veeplaas Desember 2025
Estimated reading time: 2 minutes
In die Desember-uitgawe van Veeplaas kan lesers uitsien na ’n uitgawe propvol oplossings, wenke, slim produksiepraktyke, en praktiese insigte om...
LandbouRadio: 11 November 2025
In Dinsdag, 11 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Louis Steyl, uitvoerende hoof van Bonsmara SA, vertel van vanjaar se veilingsprestasies en...
Veeplaas November 2025
November se uitgawe van Veeplaas verken die jongste werks- en landboutendense, beproefde boerderypraktyke en gesondheidskwessies in die veesektor: Alles wat produsente móét weet.
Met ’n...
LandbouRadio: 13 Augustus 2025
In Woensdag, 13 Augustus, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:
Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor kobalt-inspuitings.
Anneke van Niekerk van die Suiwelstandaardagentskap gesels...
RSG Landbou: 29 Julie 2025
In vanoggend se RSG Landbou is daar gesprekke oor individuele voeromsetmeters, 'n bielie van 'n Boran-bul, die Bees- en Skaapboer van die Jaar-kompetisie en...
LandbouRadio: 24 Julie 2025
Waarna kan jy uitsien in Donderdag, 24 Julie, se LandbouRadio?
Die president van die Sussex-beestelersgenootskap, David McCall, vertel ons meer oor hulle nasionale veiling wat...
Hou jou voermengwa behoorlik in stand
Estimated reading time: 4 minutes
Die belangrikste deel van die voermengwa is die lemme.
Dit is beter om die lemme om te draai as dit stomp...