LandbouRadio: 4 Februarie 2026

In Woensdag, 4 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dis weer tyd vir Leon die skaapherder se Woensdagwenk wat handel oor dosering op grond van gewig.
  • In ons jongste gesprek met Agri Skills Transfer gesels Johan met Shaun Welmans oor slim landboustudiekeuses asook hulle inskrywings vir 2026.
  • Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor die bek-en-klouseer situasie en nuwe verwikkelinge waarvan boere kennis moet neem.
  • ⁠Johan gesels met Liesl Breytenbach, uitvoerende direkteur van AFMA, oor konsepvoerregulasies wat tans oop is vir kommentare.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...

Mosdene Borans make their mark

Estimated reading time: 7 minutes When the bid closed on R2 million for the Boran...

FMD in dairies: Centrifuging fact from fiction

Estimated reading time: 6 minutes Where FMD is present, milk must be pasteurised before sale....

Om te boer in ’n wêreld sonder diesel

Estimated reading time: 4 minutes Suid-Afrika se top skaapprodusent, Richard Armstrong, het onlangs in die...