Tuesday, December 16, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 13 Augustus 2025

LandbouRadio: 13 Augustus 2025

In Woensdag, 13 Augustus, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, praat oor kobalt-inspuitings.
  • Anneke van Niekerk van die Suiwelstandaardagentskap gesels oor suiwel-alternatiewe.
  • Voermol se dr Josef van Wyngaard vertel meer oor hulle reeks skaapvoerkorrels.
  • En Kalahari-boer Jan Joubert praat oor die voorkoming van dieresiektes in dié streek.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Chubby Chick skietvoorval – tweede direkteur sterf

Estimated reading time: 6 minutes Deon Fourie, mede-direkteur van Chubby Chick in Potchefstroom, is vanoggend (14 Desember) in 'n Gauteng-hospitaal oorlede. Die nuus is deur...