In Dinsdag , 5 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Johan gesels met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor die herwinning van ou chemikalieë in Noordwes en Mpumalanga.
- Christel Basson, nasionale bemarkingsbestuurder van OVK, het tydens die Leef Landboufees by Bloemskou, gesels oor moderne landbou en landbougeleenthede.
- Dr Antonie Geyer, rektor van Landboukollege Vrystaat, gesels oor studierigtings en landbouberoepe.
- Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met prof Charlie Reinhardt oor katbos en die probleme wat dit op plase veroorsaak.
- Wandile Sihlobo, hoofekonoom by Agbiz, se Suid-Afrika is oppad na sy grootste graanoes nóg.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.