Tag: veilingsbedryf
LandbouRadio: 24 Oktober 2025
In Vrydag, 24 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met ons weeklikse landbounuus.
Hans Greeff vertel ons meer oor die...
RSG Landbou: 22 Oktober 2025
In vandag se RSG Landbou gesels Gerhard van der Burgh oor die stand van die rooivleisbedryf, Frans Jordaan vertel ons meer oor die jaar...
LandbouRadio: 10 Oktober 2025
Dis wat op jou wag in Vrydag, 10 Oktober, se LandbouRadio:
Ons Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
Jéan Kotzé van Fall Creek Suid-Afrika verduidelik hoe...
LandbouRadio: 9 Oktober 2025
In LandbouRadio op Donderdag, 9 Oktober:
Bennie Howard, een van die heel eerste gekwalifiseerde Kaapse Wynmeesters, gesels oor Ken Forrester wat die Instituut vir Kaapse...
LandbouRadio: 3 Oktober 2025
In Vrydag, 3 Oktober, se LandbouRadio:
Daar is weer kraakvars landbounuus.
Ons gesels met Stegmann Hanekom van Fall Creek Suid-Afrika oor die ideale omstandighede vir bloubessieproduksie.
Dr...
LandbouRadio: 26 September 2025
In Vrydag, 26 September, se LandbouRadio:
Daar is weer kraakvars landbounuus.
Ons luister na nog ‘n paar veaartsstaaltjies van die bosdokter, dr Gerrit Scheepers.
In ons veilingsinsetsel,...
Wenner in die 2025 Toyota SA Nasionale Jong Afslaerkompetisie gekroon
Estimated reading time: 4 minutes
Die wenner van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is op Vrydag, 12 September 2025, by NAMPO Kaap...
LandbouRadio: 12 September 2025
In Vrydag, 12 September, se LandbouRadio:
Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
Die veearts dr Gerrit Scheepers deel nog staaltjies uit die bos.
Dr Les...
LandbouRadio: 5 September 2025
So lyk Vrydag, 5 September, se LandbouRadio:
Ons bring jou weer kraakvars landbounuus.
Christine Leighton van Melk SA praat oor etikettering.
Die volgende episode van ‘Bosdokter’ met...
LandbouRadio: 29 Augustus 2025
In Vrydag, 29 Augustus, se LandbouRadio:
Daar is kraakvars landbounuus.
Thys Fourie, een van die mentors van ons 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met...