Tuesday, December 16, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 26 September 2025

LandbouRadio: 26 September 2025

In Vrydag, 26 September, se LandbouRadio:

  • Daar is weer kraakvars landbounuus.
  • Ons luister na nog ‘n paar veaartsstaaltjies van die bosdokter, dr Gerrit Scheepers.
  • In ons veilingsinsetsel, ‘Onder die Hamer’, gesels Johan Gunter oor die kuns van afslaerwees en veral spoed, ritme en styl.
  • En daar is ‘n gesprek met Herman Louw, Fall Creek se algemene bestuurder vir Suider-Afrika, ‘n wêreldleier in bloubessie-genetika en die voorsiening van bloubessieplantjies.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Chubby Chick skietvoorval – tweede direkteur sterf

Estimated reading time: 6 minutes Deon Fourie, mede-direkteur van Chubby Chick in Potchefstroom, is vanoggend (14 Desember) in 'n Gauteng-hospitaal oorlede. Die nuus is deur...