Tuesday, September 8, 2026
Home LandbouRadio LandbouRadio: 29 Augustus 2025

LandbouRadio: 29 Augustus 2025

60

In Vrydag, 29 Augustus, se LandbouRadio:

  • Daar is kraakvars landbounuus.
  • Thys Fourie, een van die mentors van ons 2025 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, Willie Storm, gesels met ons.
  • Die veearts, dr Gerrit Scheepers, deel weer ‘n staaltjie uit die bos.
  • En in Onder die Hamer gesels Johan Gunter oor eiendomsafslaers, hulle kwalifikasies, wetlike aspekte en die rol wat hulle speel in die verkoop van vaste eiendom.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

error: Content is protected!