So lyk Vrydag, 5 September, se LandbouRadio:
- Ons bring jou weer kraakvars landbounuus.
- Christine Leighton van Melk SA praat oor etikettering.
- Die volgende episode van ‘Bosdokter’ met dr Gerrit Scheepers is weer aan die beurt.
- En in ‘Onder die Hamer’ gesels Johan Gunter oor die rol van ‘n geswore waardeerder.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





