Monday, December 8, 2025
HomeLandbouRadioLandbouRadio: 9 Oktober 2025

LandbouRadio: 9 Oktober 2025

-

In LandbouRadio op Donderdag, 9 Oktober:

  • Bennie Howard, een van die heel eerste gekwalifiseerde Kaapse Wynmeesters, gesels oor Ken Forrester wat die Instituut vir Kaapse Wynmeesters se 2025 Wynpersoonlikheid van die Jaar is.
  • Dr Johnny van der Merwe se weeklikse insetsel oor die graanmarkte is weer aan die beurt.
  • Kobus du Toit van Vlakte Bonsmara praat oor hulle veiling van 17 Oktober.
  • En prof Gerhard du Preez van die Noordwes-Universiteit vertel ons meer oor die holistiese benadering tot aalwurms.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Katoen-verwysingsprys: Week van 1 tot 5 Desember

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....