Dis wat op jou wag in Vrydag, 10 Oktober, se LandbouRadio:
- Ons Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
- Jéan Kotzé van Fall Creek Suid-Afrika verduidelik hoe bloubessieteling werk.
- En in Johan Gunter se ‘Onder die hamer’ praat hy vandeesweek oor die huidige stand van sake met bek-en-klouseer, hoe dit veilings raak, en watter uitwerking dit op vleispryse en die verbruiker se sak het.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.





