In Vrydag, 3 Oktober, se LandbouRadio:
- Daar is weer kraakvars landbounuus.
- Ons gesels met Stegmann Hanekom van Fall Creek Suid-Afrika oor die ideale omstandighede vir bloubessieproduksie.
- Dr Gerrit Scheepers vermaak ons weer met ‘n veeartsstaaltjie of twee.
- En in Johan Gunter se ‘Onder die hamer’-rubriek fokus hy vandeesweek op ‘n belangrike Boerbokveiling.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.






