Tag: veeprodusente
RSG Landbou: 9 Junie 2026
In vandag se RSG Landbou kry ons terugvoer oor South Africa Wine se wynberaad, daar is meer oor die waarde van blomme op die...
Veeplaas maak sy 2026 Klimaatslim Ambassadeurprojek-finaliste bekend
Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeurprojek, aangebied deur Plaas Media in samewerking met landbouspesialis, dr Louis du Pisani, keer in 2026 vir die vyfde keer terug...
Boeredag fokus op vooruitgang in vleisproduksie
Estimated reading time: 4 minutesDie Sim Classic-boeredag is op 27 Augustus as deel van die Oos-Kaapse Simbra-klub op die plaas Green Fountain by Kleinemonde...
Uitdagings vir die volgende generasie veeboere
Estimated reading time: 5 minutesDie volgende generasie veeboere sal oor die volgende 20 tot 30 jaar met verskeie ontwrigtings in die produksie- en bemarkingsomgewing...
Kroon Vee Brahmane: ’n Ekstensiewe stoet wat intensief bestuur word
Estimated reading time: 8 minutesDie grootste en een van die vrugbaarste Brahmanstoeterye in die land loop onder ekstensiewe toestande op weivelde suidoos van Vryburg....
Die waarde van slaglamkompetisies vir vleisskaapprodusente
Estimated reading time: 6 minutesVeeprodusente bedryf hulle boerderye dikwels in redelike isolasie van die res van die waardeketting en eindverbruiker. Gevolglik is hulle nie...
Veldverbetering in die Karoo: Maak só die veld weer vrolik
Estimated reading time: 7 minutesWeiding in die Noord-Kaap raak ál hoe minder en plase se drakrag word ingeperk. Die gebied kry nie genoeg reën...
Grootveeproduksiestelsels in Suid-Afrika: Wat om te oorweeg
Estimated reading time: 6 minutesNet ’n bietjie meer as twee derdes van die totale oppervlakte van Suid-Afrika word as weiding geklassifiseer. Dié weiding...
Aanvullende minerale vir die oorgang na winter
Estimated reading time: 7 minutesPresisievoeding raak ál hoe belangriker om ’n veeproduksiestelsel volhoubaar winsgewend te maak. Vrugbaarheid is die sleutel tot die welslae...
Die rol van partikellengte in die voerrantsoen
Estimated reading time: 6 minutesVeeprodusente wat ernstig is oor die behaling van bepaalde produksiedoelwitte, sal weet dat partikellengte in die voerrantsoen direk aan dieregesondheid...

