Home Tags Vee

Tag: Vee

RSG Landbou: 16 Februarie 2026 – geborg deur Omnicure

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor DNS-toetsing by vee, ons hoor wat in Januarie met aartappelpryse gebeur het en die...

LandbouRadio: 18 November 2025

In Dinsdag, 18 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: De Wet Jonker van Melk SA praat oor suiweluitvoere na ons buurlande en...

RSG Landbou: 25 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou, aangebied deur Lise Roberts, vind ons meer uit oor 'n boerkompetisie, veediefstal in die Noord-Kaap en 'n Brahman-produksieveiling. Bees- en...

RPO Noord-Kaap glimlag breed oor goeie weiding

Estimated reading time: 3 minutes Die veeboere in die Noord-Kaap was aan die begin van hierdie jaar nog bekommerd oor die dreigende droogte in die...

RSG Landbou: 02 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

Ons gesels met een van die finaliste in die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-kompetisie, vind meer uit oor die oorsake van aborsies onder vee en die...

LandbouRadio: 30 April 2025

Hoe sien Woensdag, 30 April, se LandbouRadio daarna uit? Ons Woensdagwenk met die Skaapherder, Leon Kruger, is weer aan die beurt en hierdie keer gesels...

Eienaarskap van lewendehawe: Die regte en verpligtinge van plaasbewoners

Estimated reading time: 4 minutes Vir enigeen wat met lewendehawe boer is dit, bo en behalwe ’n besigheid, ook ’n hartsaak. As dit gaan oor...

Verminder speenskok by jou melkkalwers

Estimated reading time: 4 minutes Speenskok is die spanning wat kalwers ervaar wanneer hulle oorskakel van ’n vloeistof (melk)-dieet na ’n soliede aanvangsvoer as hulle...

Koop ‘n beter bul

Estimated reading time: 5 minutes Die aankoop van ’n bul is een van die mees riskante besluite wat ’n kommersiële beesonderneming kan neem, sê dr...

Die wet van gemiddeldes is bobaas in die ring

Estimated reading time: 4 minutes Om diere in ’n vertoonlokaal of ring te beoordeel, is nie aldag ’n maklike taak nie en ’n beoordelaar...