Tuesday, February 4, 2025
Home Tags Landbou

Tag: landbou

RSG Landbou: 23 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Ingenieursfakulteit van die Noordwes-Universiteit bied deesdae ook oplossings vir landbou. Daar word navorsing gedoen om byvoorbeeld diere- en voedselproduksiestelsels te verbeter. Ons gesels...

Vryburgskou hou ’n suksesvolle kommersiële verseskou

Estimated reading time: 3 minutes Die Vryburg Kommersiële Verseskou, ’n jaarlikse hoogtepunt op die landboukalender, het onlangs weer by die Vryburg-skougronde plaasgevind. Hierdie geleentheid,...

RSG Landbou: 22 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Meer as 24 miljoen Suider-Afrika-inwoners worstel met ‘n dubbele krisis van hongersnood en ongewone weerpatrone. In Suid-Afrika het die droogte reeds ‘n impak op...

Vaarwel, Letaba Skou

Estimated reading time: 2 minutes Die tyd het aangebreek om vaarwel te roep aan die Agri Letaba Skou. Die Letaba Skou wat vanjaar van...

Veediefstal: Omgewingskriminologie en misdaadanalise

Estimated reading time: 5 minutes Veediefstal is ‘n misdaad wat ouer as die berge is. Boba omskryf misdaadontleding as “die sistematiese studie van misdaad- en...

Swellendam-skou gaan van krag tot krag

Estimated reading time: 6 minutes Hierdie jaar het die Swellendam-skou 'n merkwaardige 192ste viering beleef. Dié skou spog met die grootste streekjeugskou in die...

Rooibosprodusent van die Jaar aangewys

Estimated reading time: 4 minutes Nico Slinger van De Lille Boerdery duskant Clanwilliam, is as 2024 se Rooibosprodusent van die Jaar aangewys. Hy het...

Riversdal-skou hou by sy wenresep

Estimated reading time: 4 minutes Die Riversdal-skou, met sy 2024-tema ‘Eg plattelands’, is een van die bestendigste skoue in die Wes-Kaap en het vanjaar...

Hennie Maas: Die stem het stil geword

Estimated reading time: 6 minutes ‘n Groot stem het stilgeraak. Hennie Maas is vanoggend, Donderdag, 4 April, om half vier oorlede. ‘n Groot verlies...

Die verskil tussen wangedrag en onbevoegdheid

Estimated reading time: 4 minutes Voordat enige dissiplinêre stappe geneem word, is dit baie belangrik dat die werkgewer behoorlik ondersoek instel om te bepaal...