RSG Landbou: 23 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Ingenieursfakulteit van die Noordwes-Universiteit bied deesdae ook oplossings vir landbou. Daar word navorsing gedoen om byvoorbeeld diere- en voedselproduksiestelsels te verbeter. Ons gesels met professors Rojanette Coetzee en Henri Marais van die NWU om meer uit te vind.

Volgens die Buro vir Voedsel-en Landboubeleid of BFAP kom ongeveer die helfte van die totale inkomste van landbou van uitvoere af. Prof Ferdi Meyer het tydens vanjaar se Clanwilliam-skou met ons hieroor gesels.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer saad

Pioneer Saad is ‘n internasionale saadmaatskappy met ‘n unieke kombinasie van kulture en tale. Die maatskappy plaas sterk fokus op navorsing, produksie en bemarking en streef daarna om die beste produkte in die mark te produseer. Vir meer as 95 jaar al ontwikkel en toets Pioneer produkte om plaaslike uitdagings die hoof te bied.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 19 of 2024

The weekly pork carcass price is brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for this week's report. How are these prices calculated? The Red Meat Abattoir Association (RMAA) gathers pricing data...
2024 Dorper- en Witdorper Wêreldskou

Trotse tuiste van 21 veekampioenskappe – Bloemskou 2024

Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Die 2024 Dorper- en Witdorper Wêreldkampioenskapskou het by vanjaar...
rooivleis

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie kleinhandelpryse is nie, maar wel plaashekpryse wat BTW uitsluit. Get the...

Red meat: Collaboration is the key to success

Estimated reading time: 8 minutes During the 30th Conference and Congress of the Red Meat Abattoir Association (RMAA), a variety of topics were on the agenda, including red meat exports, residue monitoring, and the...
skaapboerdery

’n Beplanningskalender vir herkouerprodusente

Estimated reading time: 8 minutes Veeplaas het by finansiële kenners gaan aanklop om uit te vind wat op ’n beplanningskalender van 'n bees- of skaapplaas hoort. Buiten dat boerderystreke verskil, is die omgewing besig om...