Home Tags Jongboer van die jaar

Tag: jongboer van die jaar

LandbouRadio: 6 Maart 2026

In Vrydag, 6 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: 'n Lekker vars landbounuusbulletin. ⁠Dr Christoff Truter gesels oor die gebruik van biotoetse om...

RSG Landbou: 3 Desember 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2025 Toyota SA/Agri SA jongboer van die jaar, daar is 'n gesprek oor...

RSG Landbou: 20 Oktober 2025

In vanoggend se RSG Landbou vind ons meer uit oor ‘n hommeltuig-sleepwa wat vir presisieboerdery gebruik word, ons gesels met AgriCulture Gauteng se Jongboer...

RSG Landbou: 15 Oktober – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vind ons uit hoe vleisalternatiewe vervaardig word en ons ontmoet die Agri Noord-Wes Jongboer van die Jaar. Hoe vleisalternatiewe vervaardig...

RSG Landbou: 9 Oktober 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Graan Suid-Afrika se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie, ons gesels met Stephan Becker, Agri...

Noordwes-Jongboer boer vir die volgende geslag

Estimated reading time: 5 minutes William Harvey, ’n jong boer van die Tlakgameng-omgewing, noord van Vryburg, is vanjaar as die Noordwes-provinsie se Jongboer van die...

RSG Landbou: 18 September 2025 – geborg deur Netafim

In vanoggend se RSG Landbou was daar gesprekke met TLU SA en die Brahman-beestelersgenootskap. Weersake en vleispryse is ook bespreek. TLU SA wys jongboer aan RSG...

LandbouRadio: 16 September 2025

Dinsdag, 16 September, se LandbouRadio lyk só: Ons gesels met die eerste blinde Kaapse Wynmeester, Jacques Lombard. Corné Nel van BKB praat met Johan Gunter oor...

LandbouRadio: 11 September 2025

In Donderdag, 11 September, se LandbouRadio: Ons leer Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar 2025, Tienie Prinsloo, beter ken. Johan Gunter vind meer uit oor...

RSG Landbou: 9 September 2025 – geborg deur BKB

In vanoggend se RSG Landbou leer ons Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar beter ken, dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor...