LandbouRadio: 16 September 2025

Dinsdag, 16 September, se LandbouRadio lyk só:

  • Ons gesels met die eerste blinde Kaapse Wynmeester, Jacques Lombard.
  • Corné Nel van BKB praat met Johan Gunter oor kudde-evaluering.
  • Lizelle Rheeders, navorsingstegnikus in die Sensoriese Analise-afdeling van die Vleisbedryfsentrum by die Landbounavorsingsraad (LNR), praat oor verbruikersinsig in produkgehalte.
  • En ons leer die 2025 KZN Toyota Kwanalu Jongboer van die Jaar, Dale Hutton, beter ken.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Prosopis-navorsing: Is daar ‘n biologiese oplossing?

Estimated reading time: 8 minutesWanneer gepraat word van die Suidwesdoring of Prosopisboom, gee talle produsente gewoonlik ’n diep sug, want dit is haas onmoontlik...

Financing the transition to regenerative agriculture

Estimated reading time: 5 minutesRegenerative agriculture is gaining momentum in South Africa, but making the transition commercially scalable requires changing farming practices and collaborating...

Cleaning in Place at dairy farms and processing facilities

Cleaning in Place (CIP) is an integral part of the dairy value chain and a key pillar in ensuring the safety and quality of...

RSG Landbou: 15 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor landbou in die Noord-Kaap, skaapproduksie, en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.Landbou in...

LandbouRadio: 15 September 2026

In Dinsdag, 15 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Johan gesels met dr Poena van Niekerk, bestuurder by Ede Farming, oor die...