Tuesday, January 13, 2026
Home Tags Kuddebestuur

Tag: Kuddebestuur

RSG Landbou: 3 November 2025 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou gee Pioneer Saad raad oor sonneblomproduksie en dr Danie Odendaal gesels oor die voordele van die nuwe-generasie kuddegesondheidsplan. Raad oor...

LandbouRadio: 16 Oktober 2025

In Donderdag, 16 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Plaas Media se Christal-Lize Muller was by die LRF Veeskool by Aldam en...

LandbouRadio: 16 September 2025

Dinsdag, 16 September, se LandbouRadio lyk só: Ons gesels met die eerste blinde Kaapse Wynmeester, Jacques Lombard. Corné Nel van BKB praat met Johan Gunter oor...

Namibië leer by SA-boere

Estimated reading time: 4 minutes ’n Groot groep Namibiese boere het vroeg in Maart besoek gebring aan Suid-Afrika met die doel om kennis uit te...

Biosekuriteit op die plaas (Deel 2): Risiko’s met vee-aankope by veilings,...

Estimated reading time: 6 minutes Diere wat op ’n beplande en beheerde wyse na die plaas gebring word, hetsy vanaf ander plase, of diere...

Voeding en bestuur vir die uitgroei van verse

Estimated reading time: 7 minutes In die beesbedryf is kuddeverbetering ’n onlosmaaklike deel van die produsent se langtermyn doelwitte. Die uitgroei van verse as vervangingsdiere...

Beginsels van ’n doeltreffende kuddegesondheidsprogram

Estimated reading time: 7 minutes Die sogenaamde epidemiologiese driehoek is ’n handige voorstelling van hoe ’n kuddegesondheidsprogram gestruktureer kan word. Dit neem die drie...

Basterkrag lewer beter genetika én beesvleisproduksie

Estimated reading time: 6 minutes Een van die kragtigste hulpmiddels vir ’n kommersiële vleisbeesboer om die produktiwiteit en doeltreffendheid van sy kudde te verbeter, is...

Rekordhouding vir skaapboere: Verfyn jou kudde en produksie

Estimated reading time: 10 minutes Almal weet dat goeie rekordhouding bestuursbesluite vergemaklik, maar min doen werklik moeite om rekordhouding die spil te maak waarom hul...

Uitskotbeginsels wat jou kudde én jou wins bevorder

Estimated reading time: 7 minutes Dat jou vee in ’n sekere stadium verkoop moet word om inkomste te verseker en plek vir die jonger generasie...