LandbouRadio: 11 September 2025

In Donderdag, 11 September, se LandbouRadio:

  • Ons leer Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar 2025, Tienie Prinsloo, beter ken.
  • Johan Gunter vind meer uit oor Amerikaanse en Mexikaanse stewels wat van volstruisvel gemaak word.
  • Johnny van der Merwe van AMT deel graanmarknuus met ons.
  • En Kenny Beeton van Nutrico SA praat oor die faktore wat ‘n rol in die ontwikkeling van vruggrootte speel.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Absa Beesarena: Biosekuriteit bly ’n prioriteit by Swartlandskou 

Estimated reading time: 2 minutesDie Absa Beesarena by Swartlandskou is vanjaar weer een van die groot trekpleisters vir beesprodusente, telers en landbou-entoesiaste. Met nege beesrasse wat vanjaar deel vorm...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar van sy bestaan. Die organisasie is in 1926 in die...

RSG Landbou: 26 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor predasiebestuur, die Rooivleisbedryfsdienste se betrokkenheid by die Wagyu Wêreldkonferensie, en ons ontvang...

LandbouRadio: 26 Augustus 2026

In Woensdag, 26 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk, en hy...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by vee en veroosaak lewerskade, geelsug en fotosensitiwiteit, en lei dikwels...