Home Tags Genetika

Tag: genetika

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...

Stamboek Times Februarie 2026

Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar. In die Februarie-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende: SA Stamboek Elite Nasionaal 2026-toekennings. Epigenetics in livestock. FMD in the...

Dohnes wys Bobaasteler-streekswenners en nuwe raad aan

Estimated reading time: 4 minutes Die Dohne Merino-telersgenootskap se 60ste algemene jaarvergadering (AJV) en toekenningsfunksie het op 30 Januarie vanjaar by Be Human net buite...

Veeplaas Februarie 2026

Estimated reading time: 3 minutes Die Februarie-uitgawe van Veeplaas bring weer ’n wye verskeidenheid insigte vir produsente, insluitend strategiese wenke oor die belastingjaar asook markvooruitsigte...

RSG Landbou: 25 November 2025

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die waarde van 'n boom, ons ontvang die nuutste wolmarkverslag en daar is 'n...

LandbouRadio: 11 November 2025

In Dinsdag, 11 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Louis Steyl, uitvoerende hoof van Bonsmara SA, vertel van vanjaar se veilingsprestasies en...

Stamboek Times November 2025

Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar. In die November-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende: Ontmoet ons 2025 Trailblazer-streekswenners. Terugvoer oor 'n BLUP-kursus...

Uitnemende Brahman-teling vereer

Estimated reading time: 6 minutes Brahman-telers het ’n geneties-bewese produk wat hulle ten volle moet benut. Om suksesvol te wees, moet die ras eerste gestel...

Nuwe sertifisering van SA Stamboek ‘n eerste in Afrika

Estimated reading time: 3 minutes SA Stamboek het geskiedenis gemaak toe dit die eerste organisasie in Afrika geword het wat deur die Internasionale Komitee vir...

Beter seleksie vir nóg beter varkvleis

Estimated reading time: 6 minutes Nuwe tegnieke is ontwikkel om teeldiere te identifiseer wat die varke van die toekoms kan produseer. Die vraag na goeie gehalte...