HomeLandbouRadioLandbouRadio: 04 Julie 2025

LandbouRadio: 04 Julie 2025

‘n Propvol LandbouRadio wag Vrydag, 4 Julie, op jou:

  • Die week se belangrikste landbounuus word weer vir jou saamgevat.
  • Prof Andries Raath van die Vrystaatse Veediefstalforum praat oor die gebruik van hommeltuie in misdaad.
  • Wynand Erasmus van Zoetis gesels met ons oor beesvirusdiarree of BVD.
  • En in Johan Gunter se weeklikse ‘Onder die Hamer’-insetsel vertel hy ons meer oor hoenderveilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Suid-Afrikaanse Jongwynskou vier 194 jaar van wynuitnemendheid

Estimated reading time: 6 minutesDie Suid-Afrikaanse Jongwynskou wat jaarliks onder die vaandel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV) aangebied...

RSG Landbou: 31 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die wêreldwolbedryf, die 2026 LRF Veeskool, AG...

LandbouRadio: 31 Augustus 2026

In Maandag, 31 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons spring weg met dr WA Lombard en...

Four agricultural labour law myths

Estimated reading time: 4 minutesWhen employers rely on incorrect assumptions rather than the law itself, they unintentionally expose their...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO).Click here for...

SA Canegrowers welcomes DBRP adjustment, but says more is needed to close import gap 

Estimated reading time: 3 minutesSA Canegrowers welcomes the decision by the government to adjust the dollar-based reference price (DBRP) for sugar...

Keep exploring...

Landboumarkte: Augustus 2025 skaapvleispryse styg skerp

Estimated reading time: 3 minutesGedurende Augustus het die rand teenoor die Amerikaanse dollar met ongeveer 30 sent versterk teenoor einde-Julie se vlakke, en sluit...

Landboumarkte: September 2025 Varkvleispryse behou sy stygende tendens

Estimated reading time: 3 minutesGedurende September het die rand vir ’n opeenvolgende maand teenoor die Amerikaanse dollar versterk en die maand op R17,25 vir...